NEARBY ATTRACTIONS
Montecasino
read more >>
Silverstar Casino
read more >>
The Rhino & Lion Nature Reserve
read more >>
Lanseria Airport
read more >>
Cradle of Humankind
read more >>
Danielsrust Horse Trails
read more >>
Heia Safari Ranch
read more >>
Woodlands
read more >>
Walter Sisulu National
Botanical Garden
read more >>
TESTIMONIALS

Liewe Amanda,
Ek weet dis nou al 'n hele 5 weke na die geleentheid, maar ek wil graag net vir jou sé hoe ongelooflik beindruk ons was met julle diens op die dag van Sanet en Wessel se troue!
Baie, baie dankie vir al jul hulp om hierdie spesiale dag van my kind nog meer spesiaal te maak. Ons gaste kon nie uitgepraat raak oor die pragtige "venue" nie en almal was hoogs beindruk met die heerlike kos wat bedien is, asook die feit dat daar so baie was om te eet! Die twee assistente wat heeldag betrokke was as ook die kelners het hulle baie goed van hul taak gekwyt.
Nogmaals baie dankie!
Mag julle geseen wees in die toekoms met reuse sukses.
Vriendelike groete
Daleen Herselman
![]()
Dear Andre, Amanda and team
A very BIG heartfelt THANK YOU to all of you for making our Bosberaad such a great success and memorable experience. Our delegates had a great time at Ekudeni!
You made us feel as nothing was too much of trouble or effort for our group and you assisted when and wherever we needed. The food was delectable, the accommodation was great, the teambuilding fantastic and all your staff was helpful and friendly.
Thank you, thank you, thank you. We now know why you have groups coming back time after time to Ekudeni.
With warm regards
Franci
![]()
Liewe Andre, Amanda en alle ander personeel van Ekudeni:
Ons wil julle graag net weer bedank vir 'n onvergeetlike "boemelaar" troue! Dit was presies soos ons dit wou he, en selfs beter. Julle was van die begin af baie oop vir ons ongewone idees en het uit julle pad uit gegaan om by ons tema in te pas. Julle het selfs die lapa langs die shebeen gebou sodat ons die seremonie daar kon hou, en Amanda het spesiaal moeite gedoen om 'n voorgereggie in 'n boemelaar "knapsakkie" te bedien.
Ek het van geen probleme gehoor of geweet op die dag van my troue nie en was so ontspanne in die pragtige kamer wat julle vir ons voorsien het. Alles wat ek nodig gehad het was daar.
Die kos was stunning gewees - ek kon nie eers van alles proe nie, en julle het selfs items bygesit wat ons nie eers voor gevra het nie. Die potjiekos sal ek vir enige iemand aanbeveel - daar was hope vleis in, en dit was heerlik. Die gevulde hoenderborsies het gesmelt in 'n mens se mond - kan ek asb. die resep kry? Almal het net komplimente gehad vir die kos - ek het nie eers een klagte gehoor nie. Ek weet van een persoon wat sommer 3 keer gaan skep het - so daar was ook oorgenoeg kos gewees.
Die kroeg was goed uitgerus en almal kon bestel wat hul wou drink.
Toe ons uiteindelik by ons kamer uitkom na die troue (ons het te lekker gekuier ons wou nie gaan slaap het nie), was dit pragtig voorberei vir ons - en die bottel sjampanje was nog lekker koud gewees.
Ons sal enige tyd mense na julle toe verwys - almal se vir ons dit was die lekkerste en beste troue waar hulle nog OOIT was!
Groete
Martin en Marike Breedt
![]()
Hi Amanda, Andre and Team
Just a note to say THANK YOU so much for the excellent service and friendly manner in which your staff attended to our guests on the occasion of Darren's 21st, this contributed in no small measure to the success of the evening.
Many thanks and kind regards,
Karen Livings
![]()
Good morning!
We would just like to thank you for your help with our wedding on the 15th of March 2008. The chapel and hall looked stunning, it was just how we wanted it! Thank you for your help and guidance beforehand, and with all the guests' arrangements.
Everything was just PERFECT!!!!
I would recommend Ekudeni to my friends and family for any function!!!
Once again, thank you very much
üller
![]()
Dear Amanda
Also I would like to say thank you for the excellent way Ranbaxy was treated while attending a conference at your venue. The feedback I received is very complimentary.
Thank you and well done for the wonderful service.
Kind regards
![]()
Thank you Amanda for the invoice.
The client was very happy with everything on Friday – thank you, it was very nice from our side working with a professional venue!
Have a great Monday.
Kind regards,
Tanya Smit
![]()
Hi Amanda
I just wanted to let you know that the whole team really enjoyed Ekudeni.
Thanks to your chef for the meals - we really enjoyed the food.
Thanks to your staff for arranging everything for us, setting up the room, seeing that we had treats at tea times and even delivering special orders of hot chocolate and always with such a willing attitude.
Hope to come to Ekudeni early next year again.
Lee Schoeman
![]()
Hi Amanda en Andre!
Weereens baie dankie vir al julle harde werk laas week gedurende die New Holland Yellow Day. Van ons en die venue se kant af was dit 'n groot sukses. Komplimente gaan uit aan jul staf, wat wonderlik vriendelik en
behulpsaam was!!! Dit was 'n fees om daar te werk en ek sal dit weer met 'n glimlag en volle vertroue doen!
Baie dankie
Krisna le Roux
![]()
Hi julle,
Ek wil net namens ons maatskappy baie dankie sê vir ‘n onvergeetlike funksie. Daar is niks waarop ons kan fout vind nie, die venue was great en het baie komplimente gekry, die staff/waiters was rerig skerp, vriendelik en behulpsaam en verdien ‘n groot TIP J. Die kos wat voorgesit is was fantasties, en die fasiliteerders en games was great!
Ek waardeer julle hulp ongelooflik en sal julle met graagte aanbeveel aan almal wat ‘n funksie wil reël.
Vriendelike groete,
Corné
![]()
Hi Amanda/Andre,
Well, what do I say … what an AWESOME day you provided for us on Saturday, thank you so much!!! The venue was just stunning and everyone commented on it, more than once!!! The food was out of this world, and the service was just phenomenal. Thanks again.
Kind regards
Lorraine Brewis

